Plasings

Wys tans plasings vanaf September, 2018

Three things we loved most about Kwazulu Natal

Prent
At Ushaka Marine World in Durban Kwazulu Natal surprised me. It really captured my heart and for the moment I think it is the best province in South Africa! Three things really stood out for us: The Beaches KZN beaches are great - even when it's windy. The weather is great - and when it is winter everywhere else - KZN seems to be at its best! We had a great time at all the beaches we went to; Ramsgate, Uvongo, Umzumbe, Mtunzini, Durban, St Lucia... they all felt safe, were clean and almost all of them had a lifegaurd or two on duty.  Ramsgate beach The Mountains The Drakensberg Mountains are possibly South Africa's most famous mountain range. It stretches for 1000 km from the Eastern Cape into Limpopo Province and has some of the most majestic scenes I have seen in my life. The KZN section of the Mountain Club of South Africa has access to the best spots for rock climbing and hiking, and we will definitely be back for more of that! Klip Kloof on th

(Week 18 in Afrikaans) - In Nelspruit

Prent
Ons het heeltemal te lank in KZN gebly. Dit en die feit dat ons al maande terug ons maand in Springbok bespreek en betaal het, maak dat ons baie min tyd in Mpumalanga en Limpopo het. Daar lê vir ons 2000km voor om van bo in Limpopo tot in Springbok te kom aan die einde van die maand en ons wil dit nie in een dag ry nie. Ons lysie van goed wat ons hier wil doen is eintlik lank, maar ons het hom gebêre en 'n verkorte weergawe aanmekaar gesit omdat ons so min tyd hier het. Ons tydjie in Marloth Park was heerlik.  Mens hoef amper nie eers in die Kruger wildtuin in te ry om diere te gaan sien nie, jy kan net daar rondom jou huisie bly dan kom die diere na jou toe. Vlakvarke en blouwildebeeste het ons by die voordeur ingewag in die oggend en die diere was bly as ons in die aand 'n lekker vuurtjie maak om gesellig by hulle te sit en kuier. Die wildtuin was ook heerlik. Die koerant artikels wat gewaarsku het dat mens moet bespreek om in te gaan by die hekke en da

(Week 17 in Afrikaans) - uiteindelik in Mpumalanga

Prent
Die hele Zululand vol en waarookal ons Zulu huisies langs die pad gesien het, het ons opgemerk dat hulle reghoekige huise bou. In elke erf is daar egter ook een ronde huisie.  Ons wonder lank al hieroor. Selfs die ryker zulu huise in Ulundi en Eshowe en Nongoma wat in die "tuscan styl" gebou is met pragtige staal hekke en fancy plaveisel... het elke keer een ronde hut / rondavel iewers in die erf. Ek het toe my skoonma se huishulp gevra wat die huisie se doel is en sy het gesê dit is waar hulle tot hulle voorvaders bid. Dit was vir ons baie interessant. Die pakkery begin ons bietjie onderkry.. na baie gesels en beplan en WEER uitsorteer en regpak het ons die week op die plaas ons 6 kleresakke verminder na net 4 sakke klere... die 6 badsakkies (ja, ek weet dit is verskriklik) na net 2 badsakkies... die 13 kratte verminder na 6 kratte en ALLES in en op die kar gekry!! Ons het die sleepwa op die plaas gelos! Dit voel soos 'n droom. Ons sien nou sommer kan

(Week 16 in Afrikaans) - Terug op die plaas

Prent
Vir die eerste keer in 16 weke het ons 'n redelike "normale" week gehad. Ons is weer hier op die plaas uitgespan, en dit voel amper of ons 'n breek het van ons toer. (Nie dat ons dit nodig het nie!)  Ek het die week lekker tyd gehad om skool te gee en bietjie op te vang waar nodig. Dit lyk in die nuus asof ons regering wil stywer beheer neem oor die tuisskolers ook en ek is 2 keer gekontak deur die departement van onderwys vir dokumente wat blykbaar nie ontvang is deur hulle toe ek geregistreer het as tuisskoler nie (alhoewel my applikasie volledig was). My liefste dogtertjie se oorbelletjies wat sy vir haar verjaardag gekry het se stoppertjie het binne in haar een oor vasgesit. Dit het my amper 2 weke geneem om agter te kom... ek dog net dis snaaks dat die oorbelletjie so vassit... eers toe ek uiteindelik die oorbelletjie uit het toe besef ek die rubber stoppertjie is wat hom so vasgehou het... Dit moes toe natuurlik ook uit en na 'n paar dae lank se gesp

Travelling through South Africa - some things we've learnt about self-catering accommodation

Prent
simple things make us happy - like having a "braai"  When we set off on our adventure, we had already decided (after some investigations) that the camping options in South Africa are simply too expensive to consider for a year long roadtrip. So we have been staying in self catering units these past few months, except for when we actually did camp at St lucia. We are currently in our fourth month and we have learnt some things along the way regarding self catering units in South Africa. 1. Everyone's standard of cleanliness is not the same. To overcome this, we have formed a habit of travelling with cloths and handy andy to clean where necessary. The funny thing is that most places do not place a broom or a mop in the unit so cleaning remains a challenge. We have stayed in a few places where the cupboards were puke-invokingly dirty... not sure how that works.. but anyway. 2. The basics are not always provided. You'd think that any plac