how fragile we are

"Fragile"

If blood will flow when flesh and steel are one
Drying in the colour of the evening sun
Tomorrow's rain will wash the stains away
But something in our minds will always stay
Perhaps this final act was meant
To clinch a lifetime's argument
That nothing comes from violence and nothing ever could
For all those born beneath an angry star
Lest we forget how fragile we are

On and on the rain will fall
Like tears from a star like tears from a star
On and on the rain will say
How fragile we are how fragile we are

-Sting

 Ek het al tot vervelens toe na myself geluister as ek vertel hoe die eerste "fout" wat mens maak in verhoudings is om te nagekom te voel. "To take offense". En my tweede monoloog handel gewoonlik dan oor die "boundaries" teaching wat sê dat jy verantwoordelik is vir jou eie emosies. Dit is nie korrek om te sê "jy laat my so-en-so voel" nie. JY  besluit of jy so gaan voel, of eerder, so gaan aanhou voel.

In elk geval... toe gebeur dit toe mos dat EK so voel. En ek voel

tenagekom
seergemaak
kwaad
en dit is ALLES die ander persoon se skuld.
Ai tog.
Ek kon kies om anders op te tree. Maar ek wou nie. Ek was gatvol. Ek wou regverdigheid hê. 'n jammer. iets. maar daar was niks.

Die mens (wat ek ook is) is darem maar so "fragile".
In elk geval.
Darem kry mens weer kanse. 'n Mens kan maar net weer probeer. Volgende kry ek dit dalk weer reg.
Nothing comes from violence, nothing ever could.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

The best surfing spots in South Africa along the West Coast (so far)

Week 33 in Afrikaans - Stellenbosch, Paarl, Taalmonument

Verf en verf en verf