Plasings

Wys tans plasings vanaf 2017

Die Uitdaging van 'n berg

Prent
Iewers in die jaar het dit by my opgekom dat ek 'n paar berge in my lewe moet oorkom. Suikerbosrand Ek is mal oor berge. Ek het nog altyd berge verkies bo die see. En dit is vir my so 'n mooi prentjie van hoe ons uitdagings in die lewe maar is. Wanneer jy begin om in die berg se rigting in te stap, dan is die wêreld gewoonlik plat. Almal kan nog lawwe grappies maak en die natuurskoon geniet. Daar word gelag en gesels en die opwinding is nog groot. Jy kan maklik voor jou uitkyk en ver sien, jou oog op die einbestemming hou. Maar soos dit bietjie meer steil raak, raak die opwinding minder. Ons lag nie meer so baie nie. Ek kry minder woorde gesê, sodat ek my asem kan spaar. En ek verloor my sin vir humor omtrent heeltemal. Op Madeira Bewaar die arme kind se siel wat my durf waag vra om ietsie te dra... of nog erger... om haar te dra. Al my vrugte van die Gees val net daar en dan af en vrot so dat almal wat na my kom ook daaroor gly en val. En ek verge

Colonialism, apartheid and other sicknesses

If we could step back a little See the history of the human race From Adam to Jesus From Israel to Egypt From Jesus to Madiba From Shaka to Hitler From Rhodes to Mugabe Would we not see that the story is on repeat? One tribe will govern another It will opress the weaker... The weak will rise and fight It will grow strong and govern another It will opress the weaker... Like the little abused child who grows up to become the abuser One nation rises above its opressors to become the opressors. Whether we call it the holocaust The african diaspora Colonialism Apartheid It happens everywhere All the time It is not a white sickness It is not a black sickness It is a HUMAN SICKNESS