deci!!

Hy lê in die bed langs my en ek sê vir hom dat sy "bottie" nie reg is nie (dis milo wat ek die vorige aand al vir hom gemaak het).
hy dink so rukkie en sê :"my bottie links?"

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

The best surfing spots in South Africa along the West Coast (so far)

Week 74 en 75 - die einde van hierdie avontuur

Declan se oulike sê-goed