Plasings

(Week 19 In Afrikaans) - Mpumalanga na Limpopo

Prent
Hierdie week was 'n absolute fees. Die laeveld het 'n skoonheid aan hom wat jou hart steel. Veral as dit eintlik nog winter is en hy hou jou warm. So warm dat jy eintlik al kan swem. Van Nelspruit af het ons die " stortende waters " roete gevolg volgens ons padrit boek.  Horseshoe Falls Lone Creek Falls Bridal Veil Falls Mac-Mac Valle Horseshoe falls, Lone Creek falls, Bridal Veil falls en Mac Mac. By Mac Mac se poele het ons lekker geswem, al was die water yskoud en al het ons die oggend nie gedink om ons swembroeke los in te sit in die kar nie.  MacMac Poele Alhoewel ons oral gehoor het dat Pelgrimsrus nie meer is wat hy was nie, het ons tog maar gaan kyk en 'n drankie in die "Royal Hotel" gaan drink. Ons was aangenaam verras, dit is darem nie 'n spookdorp nie en daar is heelwat nog om te sien en te doen.  Die "Royal Hotel" In Graskop het ons in 'n tipiese "backpackers" geslaap en...

We have been on the road for 5 months!

Prent
We left our house in Pretoria on the 26th of April, and it feel like years ago already. We have been living on the road for 5 months now, and I can say one thing - humans are very adaptable. I must say - we have managed to adapt quite quickly - this feels like our new "normal". Our routine is basically to get up, do some work and schoolwork, eat in between and then explore whatever there is to explore. Some days that means filling our time with research about what the possibilities of exploring are. Conflict happens - as it does - but it is easier to "get over it", because we don't want to spoil the next adventure. Our fears have all come true - the ones we mentioned in our first youtube videos. The frustrations are also the pleasures - being together all the time. I read Cindy's blogpost where she kind of sums it up that conversations are interrupted all the time. The kids are always there, so they feel like they are allowed to take part in gro...

Three things we loved most about Kwazulu Natal

Prent
At Ushaka Marine World in Durban Kwazulu Natal surprised me. It really captured my heart and for the moment I think it is the best province in South Africa! Three things really stood out for us: The Beaches KZN beaches are great - even when it's windy. The weather is great - and when it is winter everywhere else - KZN seems to be at its best! We had a great time at all the beaches we went to; Ramsgate, Uvongo, Umzumbe, Mtunzini, Durban, St Lucia... they all felt safe, were clean and almost all of them had a lifegaurd or two on duty.  Ramsgate beach The Mountains The Drakensberg Mountains are possibly South Africa's most famous mountain range. It stretches for 1000 km from the Eastern Cape into Limpopo Province and has some of the most majestic scenes I have seen in my life. The KZN section of the Mountain Club of South Africa has access to the best spots for rock climbing and hiking, and we will definitely be back for more of that! Klip Kloof on t...

(Week 18 in Afrikaans) - In Nelspruit

Prent
Ons het heeltemal te lank in KZN gebly. Dit en die feit dat ons al maande terug ons maand in Springbok bespreek en betaal het, maak dat ons baie min tyd in Mpumalanga en Limpopo het. Daar lê vir ons 2000km voor om van bo in Limpopo tot in Springbok te kom aan die einde van die maand en ons wil dit nie in een dag ry nie. Ons lysie van goed wat ons hier wil doen is eintlik lank, maar ons het hom gebêre en 'n verkorte weergawe aanmekaar gesit omdat ons so min tyd hier het. Ons tydjie in Marloth Park was heerlik.  Mens hoef amper nie eers in die Kruger wildtuin in te ry om diere te gaan sien nie, jy kan net daar rondom jou huisie bly dan kom die diere na jou toe. Vlakvarke en blouwildebeeste het ons by die voordeur ingewag in die oggend en die diere was bly as ons in die aand 'n lekker vuurtjie maak om gesellig by hulle te sit en kuier. Die wildtuin was ook heerlik. Die koerant artikels wat gewaarsku het dat mens moet bespreek om in te gaan by die hekke en da...

(Week 17 in Afrikaans) - uiteindelik in Mpumalanga

Prent
Die hele Zululand vol en waarookal ons Zulu huisies langs die pad gesien het, het ons opgemerk dat hulle reghoekige huise bou. In elke erf is daar egter ook een ronde huisie.  Ons wonder lank al hieroor. Selfs die ryker zulu huise in Ulundi en Eshowe en Nongoma wat in die "tuscan styl" gebou is met pragtige staal hekke en fancy plaveisel... het elke keer een ronde hut / rondavel iewers in die erf. Ek het toe my skoonma se huishulp gevra wat die huisie se doel is en sy het gesê dit is waar hulle tot hulle voorvaders bid. Dit was vir ons baie interessant. Die pakkery begin ons bietjie onderkry.. na baie gesels en beplan en WEER uitsorteer en regpak het ons die week op die plaas ons 6 kleresakke verminder na net 4 sakke klere... die 6 badsakkies (ja, ek weet dit is verskriklik) na net 2 badsakkies... die 13 kratte verminder na 6 kratte en ALLES in en op die kar gekry!! Ons het die sleepwa op die plaas gelos! Dit voel soos 'n droom. Ons sien nou sommer kan...